Volkstaat Idee in Rusland

Rusland het 'n probleem met 'n ontvolking van hulle platteland, to so 'n mate dat hulle gratis grond weggee vir mense wat bereid is om soontoe te trek.

https://www.nytimes.com/2017/07/29/world/europe/russia-population-changes.html

Hulle het ook 'n ding genaamd 'outonomous oblast' wat basis volkstate is vir groepe.

https://en.wikipedia.org/wiki/Jewish_Autonomous_Oblast

Nou koppel global warming met 11 biljoen mense op aarde in 80 jaar, en Rusland gaan die broodmandjie van die wereld word. Ons moet nou inklim.

So, kom ons kry iemand on na die Russiese ambasade te gaan en te vra of hulle 'n plan vir ons kan maak.

Posted Dec 6, 2018, 1:39 AM UTC

52
Loading comments…