Soek groot asb die naam en sanger van 'n liedjie

Die lirieke is: "vroue kom van Venus af en mans van mars. Maar gelukkig het ons n Godlike... ?plig?" "Om die misteries tussen ons te maak soos kersboom liggies. Die vraagtekens te vul met antwoorde. N dinamieka te skep wat ons vir melaar bewaar."

Dis n baie soet vroulike stem wat die lied sing.

Wil bittergraag hierdie lied aankoop. Kry net nêrens die naam van die lied of die sangeres nie.

Hulp sal regtig waardeer word.

Posted Dec 1, 2019, 1:39 PM UTC

21
Loading comments…